♥ Saturday, June 20, 2009 ♥
Avontuur van wonde (written for two people who couldnt get out of the clutches of drugs and sex and other worldy things)
Die wonde raak meer en meer
Al die seer is in my en almal voel n veer
Ek loop alleen op pad nerens heen
HOOR MY HEER X4
Elke dag is ek opsoek na iets wat my gan aanhou bly lewe
Soos n aarend wat swewe wile k weg vlieg en die wereld sien
Hoor my Heer x 4
Jy was die enigste een wat my geken het wat my kon maak of breek
Nou kort ek n weg breek want daai mes steek in my hart daai mes steek elke week
Dit maak seer dit maak seer
Hoor my Heer
Dit maak seer dit maak seer
Want almal voel n veer
Dwelms is vol op en seks hou my vas deur die nag
Swart wolke van vrees is soos n reus
Vat my hande Heer ek soek nie meer seer ek soek nie meer seer
Hoor my Heer u is vol op Heer
Stopped singing @ 7:47 AM ♥