♥ Wednesday, June 24, 2009 ♥
Vandag moes begin het soos enige ander dag en om die waarheid te se ek het baie verwagtinge gehad.Ongelukig was dit nie presies wat ek wou gehad het nie! Dinge gan nie te great nie maar ek bly optimisties dat Jesus n ligstraaltjie in my lewe sal in bring deur al die donker.Eks net dankbaar vir willie en dewald hulle wat altyd by my staan deur alles!Kom ons hoop deur die winter ryp dat God miracles sal laat gebeur!
Stopped singing @ 7:30 AM ♥