♥ Saturday, June 20, 2009 ♥
Liefde wen as jou hart net saam stem
Vat my lewe Heer dis my eer
Vat my lewe Heer dis my eer
As die wereld haat en die mense kwaad raak
Hoor my saak x2
Stop die wraak
Vat my lewe Heer dis my eer
Vat my lewe Heer dis my eer
Liefde wen as jou hart net stem en as Hy jou lewe neem
Moet Hom nie vermvreem
Laat liefde wen jou hart ja jou hart sal saam stem !
Liefde wen (skree) liefde wen (skree) Jesus se liefde
Stopped singing @ 7:48 AM ♥