♥ Saturday, June 20, 2009 ♥
Vergeet en vergewe
Vergeef my vandag wat ek aan jou gedoen het
My dade was rou soos sout in wonde
My lewe was verskeer deur donker en lig
Nou is God terug
Gaan nie weer terug
Eke is nie meer seer nie ... Ek het altyd n veer gevoel vir jou en jou idees
Vergeef my dade
Vergewe my
Ek was ook verkeerd
Ek vergewe jou ook
Jesus is nog steeds ons konining
Vergeet en vergewe x3
Dis al wat jy kan doen om liefde te voldoen...om liefde te voldoen
Stopped singing @ 7:46 AM ♥